
Harry Jonas is 'n prokureur en mede-stigter van Natural Justice: Advokate vir gemeenskappe en die omgewing. Hy werk direk met inheemse volke en plaaslike gemeenskappe, adviseer regerings en is besig met voorspraak op internasionale vlak. Harry is 'n Ashoka -genoot.


